I am writing my review in Afrikaans, because it is my language.
Wanneer 'n mens vir gluten allergies is of 'n hewige reaksie daarop het, is aanpassing nogal moeilik. Hierdie meel het ek 'n volle 10kg van bestel. Ek het gister 'n eerste broodjie gebak en dit was 'n GROOT sukses. Ek is voorwaar in my noppies. Nou kan ek beskuit bak, koek bak, kleinkoekies en terte. Ekke is opgewonde en die kleinkinders gaan saam met ouma heerlik speel...